Twee renosterstropers, wildbewaarder doodgeskiet

Twee vermeende renosterstopers is deur bewaarders in die Nasionale Kruger-wildtuin doodgeskiet.

‘n Woordvoerder van die wildtuin sê toeriste het ‘n bewaarder daarop bedag gemaak dat ‘n man met ‘n swaar kaliber jaggeweer in die Napi-gebied naby Pretoriuskop rondloop.

Helikopters met … Lees verder

Diere neem wraak in Limpopo

‘n Toeris by die Phafuri-rivierkamp naby die Nasionale Krugerwildtuin is deur ‘n gewonde buffel aangeval, in een van twee soortgelyke voorvalle in Limpopo.

Die park se bestuurder, Von van Niekerk sê die sestigjarige is na die hoësorg-eenheid van die Polokwane-hospitaal … Lees verder