Dan Roodt: Vanuit Warskou, Brussel en Berlyn: ‘n plan teen grondonteiening

‘n Week gelede het ek by Jan Smutslughawe geland, terug van ‘n warrelwindtoer deur Europa waartydens ons ‘n groot aantal Afrikanervriende ontmoet het en vele meer gemaak het. Let wel: Ek sê nie OR Tambolughawe nie, omdat ek hom nie … Lees verder

Malema sit steeds vas in Kuba

EFF-leier Julius Malema, wat Havana besoek het om betrekkinge met die oorlede Fidel Castro se oorblywende kommuniste te gaan sement by sy begrafnis aan die begin van die maand, is reeds ‘n paar keer in die straat van die stad … Lees verder

Mesaanval op twee polisielede is terreur sê Belgiese aanklaer

Die Belgiese federale aanklaer sê die mesaanval waarin twee polisiemanne beseer is, was daad van terreur.

Volgens die Belgiese polisie was die twee polisiebeamptes ten tyde van die aanval in private kleredrag geklee. Hulle het nie enige lewensbedreigende beserings opgedoen … Lees verder

Brussel-aanvallers wou Parys weer bom

Die terroriste wat verlede maand Brussel geteiken het, het aanvanklik beplan om ‘n tweede aanval op Frankryk te doen, het België se Federale Vervolgingsgesag gesê.

Maar die groep was “verras deur die spoed van die vordering in die voortgesette ondersoek” … Lees verder

‘Geen Suid-Afrikaners in Brusselse aanvalle dood nie’

Nelson Kgwete, die woordvoerder van die die departement van Internasionale Betrekkinge, sê hulle is nie bewus van enige Suid-Afrikaners wat in die terreuraanvalle in Brussel omgekom het nie.

Die Afrika Unie Kommissie het die aanvalle in die Belgiese hoofstad veroordeel. … Lees verder

Belgiese polisie stel foto van Parysverdagte vry

‘n Foto wat Maandag deur die Belgiese federale polisie beskikbaar gestel is, toon die verdagte, Najim Laachraoui, wat glo met die onlangse aanvalle in België verbind kan word.

Belgiese aanklaers het ’n beroep die publiek gedoen om enige inligting aangaande … Lees verder

Nóg ‘n bom ruk metrostasie in Brussel

Net na 9:00 het ‘n ontploffing die Maelbeek-metrostasie in die middestad van Brussel geskud, nie ver van die gebied wat die meeste van kerninstellings van die Europese Unie huisves nie, volgens die Belgiese uitsaaier RTBF.

Die EU-administrasie in Brussel het … Lees verder

Twee ontploffings ruk Brussel se lughawe

Elf mense is na bewering dood en dosyne gewond nadat twee ontploffings die lughawe Zaventem in Brussel geruk het.

Geen vliegtuie land tans op Brussels nie en vliegtuie word herlei na Antwerpen. Vliegtuie wat steeds wag om te land, draai … Lees verder

Belgiese polisie vra Twitter vir katte

Die polisie in België het Twittergebruikers gevra om foto’s van katte te twiet ipv inligting oor ‘n uitgebreide anti-terreuroperasie.

Sestien mense is in 22 klopjagte in hegtenis geneem in verband met die beplanning en uitvoering van die Parys-terreuraanvalle.

Die owerhede … Lees verder

DRK se hoofopposisie-party stap uit onderhandelinge

Die hoofopposisieparty in die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) sê onderhandelinge met pres. Joseph Kabila vóór verkiesings, het ’n dooie punt bereik.

Kabila, wat sedert 2001 die staatshoof is, is grondwetlik nie toegelaat om in volgende jaar se verkiesings te … Lees verder

Derde reddingsboei vir Grieke

Europese leiers het ‘n ooreenkoms met Griekeland bereik vir ‘n derde reddingsboei in ‘n poging om die land in die euro-gebied te hou.

Die nuwe maatreëls wat ingestel is kan egter lei tot die val die linksgesinde regering van Alexis … Lees verder

Onderonsje Poetin en Berlusconi

President Vladimir Poetin van Rusland en oud-premier Silvio Berlusconi van Italië hebben elkaar gisteravond kort gesproken op een luchthaven in Rome. Dat maakte het Kremlin gisteravond laat bekend. De twee spraken over sancties die zijn ingesteld tegen Rusland vanwege inmenging … Lees verder

Noodsamesprekinge in Brussel oor Griekse reddingsplan

Noodsamesprekinge oor hervormings wat nodig is om Griekeland se ekonomiese reddingsplan te verleng, is Woensdag in Brussel gehou. Intussen het die nuwe regering in Athene geswoeg om genoeg kontant bymekaar te skraap om die res van die maand te kan … Lees verder

Europa teen die muur

deur Karel Combrinck

Min sou die lande van Europa weet dat toe hulle die Europese Unie gestig het of daartoe toegetree het, hulle begin het om hulself in ‘n hoek te verf. Vandag bestaan die Unie uit 27 lidlande met … Lees verder