Leon Lemmer: Kruipsug by die hoëpriesters van Afrikaans

CJ Langenhoven (1873-1932) het ‘n deurslaggewende rol in die 1925-erkenning van Afrikaans as amptelike taal gespeel. Deesdae sou hy as ‘n taalbul bekend gestaan het. Oor Afrikaans het Langenhoven geskryf: “Hij is die enigste witmanstaal wat nie onmiddellik oor die … Lees verder

Bruin mesmoordenaar beken skuld

Die bruine wat ‘n wit onderwyseres van Warmbad (Bela-Bela) ten aanskoue van haar jong kinders wreed vermoor het, het skuld beken.

Desmain Clark Adams (20) het Dinsdag in die landdroshof op die die dorp, skuld beken op aanklagte van moord … Lees verder

Leon Lemmer: Naspers: Perspektief op 100 jaar (Deel 2)

My bespreking van die boek, ‘n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en Oorgange (2015), met Lizette Rabe as die samesteller, word hier voortgesit.

Khulu Sibiya

Khulu Sibiya, ‘n oudredakteur van City Press, beweer dat sedert die Naspers-oorname in 1984 “the political … Lees verder

Gastehuismoordverdagtes voor

‘n Egpaar verskyn binnekort in die hof in verband met die moord op Elmarie van Zyl (40) wie se ontbinde liggaam onlangs in ‘n gastehuis in Bloemfontein gevind is.

Vrystaatse polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring, sê die paartjie is gister in Harrismith … Lees verder

‘Ek sal my klere uittrek en jou hard bliksem’

‘n Ongeluk Saterdagmiddag waarby ‘n verkeersvoertuig betrokke was asook die gedrag van ‘n verkeersopsigter op die toneel word deur die George-munisipaliteit ondersoek, het George Nuus berig

Verna Portland, ‘n munisipale verkeersbeampte, het na bewering sonder enige sirenes of noodligte uit … Lees verder

‘Dagga-kleuter’ opgespoor

‘n Vierjarige bruin kleuter wat glo deur ‘n ouer sibbe gedwing is om dagga te rook, is opgespoor, het die departement van maatskaplike ontwikkeling in die Wes-Kaap, Woensdag verklaar.

“Die ministerie is Dinsdag in kennis gestel van ‘n 17-jarige tiener … Lees verder

Die ebonisering van Kaaps

kaapsdeur Leon Lemmer

Wat opval in die nuwe Suid-Afrika is die ruime mate waarin Amerikaanse politiek plaaslik weerspieël word. Mense soos Desmond Tutu en Jonathan Jansen is tot in hulle kern vergiftig met amerikanismes. Hierdie toepassing van Amerikaanse politieke retoriek … Lees verder

Die Flip Buys/Lina Spies-debat

Flip Buys
Flip Buys

Deur Leon Lemmer.

Lina Spies se brief oor Flip Buys se uitlatings oor Afrikaners is op 2 deser op Praag gepubliseer. Op 6 deser het Dan Roodt daarna in sy rubriek verwys. Pas het Ferdie du Preez van … Lees verder

‘Rasvermenging skep geslagte lange probleme’

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Eintlik wou ek vandag oor iets heel anders geskryf het, oor die Dawid-en-Goliatstryd wat Afrikaners tans moet voer. Daar bestaan ten minste twee of drie Goliats … Lees verder

Die skisofreniese bruin steun vir Afrikaans

Een van die groot mites wat veral deur Naspers versprei word, is dat blote getalle deurslaggewend sou wees vir die oorlewing van Afrikaans. Dit is dus volgens Naspers se ideologie lewensbelangrik dat bruines en Afrikaners “hande sou vat” (om nou … Lees verder

Hein Willemse se voorspraak vir kreolisering

Afrikaners word nou reeds vir ’n geruime tyd deur ’n klein groepie bruin woordvoerders aan ’n politiek van beskimping, swartsmeer en belediging onderwerp. Alhoewel hierdie groepie nie naastenby verteenwoordigend van bruin Afrikaanssprekendes is nie, gee hulle politiek van beskimping aanleiding … Lees verder