Taxi’s grom vir Wes-Kaap

Kaapse taxiverteenwoordigers het in ‘n versoekskrif aan die provinsiale ministerie van vervoer geëis dat alle taxi’s waarop beslag gelê is onmiddelik en onvoorwaardelik aan hulle oorhandig word.

Taxiverenigings in Kaapstad staak oor “intimidasie en teistering deur wetstoepassers” en die implementering … Lees verder

Gautrein dalk voor 2010 gereed

Image
Bushalte in Johannesburg

Die Gautrainprojek vorder goed en mag dalk gereed wees vir die 2010 Fifa Wêreldbeker het die Gautreinbestuursagentskap Donderdag aangekondig.

HUB, Jack van der Merwe, sê dit is hulle bedoeling om die Gautrein so naby aan 2010 as

Lees verder