Britte vereer anti-Afrikaanse US rektor

Die rektor van die Universiteit Stellenbosch, Wim de Villiers, is vereer vir sy anti-Afrikaanse houding.

Hy het ‘n eredoktersgraad in Wetenskap van die Universiteit van Coventry in Brittanje ontvang.

Die graad is aan hom toegeken uit erkenning vir sy akademiese … Lees verder

Gustav Venter: ‘Modder en bloed’: ‘n Lang, stywe middelvinger vir die Britse Ryk

Vatso Engelsman!

Vatso Soutie!

Vatso Rooinek, vatso gulsige verdelger van volkere, vatso lafhartige kryger wat in blokhuise skuil en op oormag staatmaak, vatso afbrander van plase en aanhitser van barbare, vatso verkragter van vroue en moordenaar van kinders en vatso … Lees verder

Zoeloes gedenk St Helena-krygsgevangenes

'n Deel van St Helena soos dit tans daar uitsien
‘n Deel van St Helena soos dit tans daar uitsien

Mchunu het ‘n beroep op die mense van KZN gedoen om môre te verenig en die krygsgevangenes op St Helena te gedenk. ‘n Multikulturele byeenkoms sal by die Woodburn-stadion in … Lees verder

Twee rampe: Die Nasionale Party-regering en die ANC-bewind

winnie-mandela-slovo_flag

deur Leon Lemmer

Arthur Keppel-Jones (1909-1996) het die verloop van die Suid-Afrikaanse geskiedenis in sy boek voorspel: When Smuts Goes: A history of South Africa from 1952 to 2010, first published in 2015 (Cape Town: African Bookman, 1947, 203p). Uit … Lees verder

Afrikaans krepeer

english-onlydeur Leon Lemmer

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl verkondig deesdae dat Afrikaans sedert 1994 ‘n bloeitydperk beleef. Soos seker met alle plaaslike dinge, gaan dit glo sedert 1994 ook met Afrikaans beter as ooit tevore. Ek … Lees verder

Afrikanerskap is uit lyding gebore

Attie Juyn skryf in ‘n insiggewende brief oor Afrikanereenheid. Om die Afrikaner te verstaan, moet jy so ‘n paar geslagte terugkyk na die einde van die tweede vryheidsoorlog. Ongekende smart en hartseer is deur ons grootouers se ouers en … Lees verder

Transformasie bevorder rassisme

Johann WingardVanweë ons lang geskiedenis van konflik kan dit nie ontken word dat diep gewortelde spannings tussen Suid-Afrika se volksgroepe steeds heers en vir baie dekades nog sal heers nie. Daardie spannings heers reeds vir tweehonderd jaar en dateer terug na … Lees verder