Verengelsing is verdomming

Met die terreuraanslae in Europa, die brandende motorbande in Suid-Afrika, die histeriese proteste op kampusse in die Verenigde State, en die verhoogde aantal aanslae op Sirië (met nog hordes vlugtelinge as resultaat) is alles eintlik al gesê: Die Westerse beskawing … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaans moet enigste ampstaal buite Natal word

Soveel mense is besig om hulle tans oor die Afrikaanse taalkwessie uit te laat, wat blykbaar van die standpunt uitgaan dat alles in Suid-Afrika Engels moet wees. Selfs Julius Malema sou volgens Netwerk24 gesê het “dis PW wat uit die … Lees verder

Schalk Jacobsz: Ope brief aan Julius Malema en sy kamerade

Ek wil julle nie beledig deur aan julle in die koloniale taal, Engels (wat ek magtig is), te skryf nie.

Daarom skryf ek hierdie brief aan julle in Boers, die taal van my volk die Boervolk, gebore in Afrika, wat … Lees verder

Leon Wessels dien, soos vele voor hom, die Britse Ryk

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Leon Wessels se ongevraagde aanval op Afrikaans in Beeld waarin hy diegene wat op ons grondwetlike en internasionale taalregte aandring van “‘n buffelagtige gestamp en stoot” … Lees verder

Republiekdag en Hendrik Frensch Verwoerd

Dr. Verwoerd voor Groote Schuur, Kaapstad
Dr. Verwoerd voor Groote Schuur, Kaapstad

deur Marthinus van Bart

Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ‘n republiek geword. Daarmee het hy sy algehele onafhanklikheid van die Britse Ryk verklaar, en hom losgemaak van die langarm-regering deur Londen wat selfs … Lees verder

Geloftedag vir Afrikaners ’n dag van ootmoediging en uitredding

marthinus_van_bartdeur Marthinus van Bart

Die onthulling ’n eeu gelede van die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein word op Geloftedag, eerskomende Maandag, 16 Desember, luisterryk herdenk.

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) neem prominent aan die verrigtinge deel. Dr. Danie Langner, … Lees verder

Taal kan brûe bou in SA

taalTaal is van onskatbare belang om mense in Suid-Afrika te help om ‘n wedersydse begrip en respek vir mekaar te ontwikkel en om nasiebou te bevorder, sê dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofsweep.

Dr. Mulder het vandag met … Lees verder