Video: Dan Roodt oor grondgryp by Krugerdagberaad

By die beraad wat deur ToekomsVonk op 10 Oktober (Krugerdag) georganiseer is, het dr. Dan Roodt van PRAAG die gehoor daaraan herinner dat daar reeds 200 jaar ‘n konflik in Suid-Afrika woed. ‘n Minderheid radikale Engelssprekendes (“Britse marxiste”) in Johannesburg … Lees verder

Malema belowe sy bendes dat hulle wit grond sal vat

Die EFF-leier en liefling van Britse Marxiste, Julius Malema het Maandag ná sy hofverskyning in Newcastle sy bendes vertel dat grond in wit besit op “enige manier nodig” gevat sal word.

“Die wit minderheid, wees gewaarsku: Ons sal ons grond … Lees verder