Lady Anne Barnard, die fluitjieblaser onthul Britse slawernyskandaal aan die Kaap

Lady Anne BarnardIn die SA Nasionale Biblioteek in Kaapstad word ’n potloodskets, “Sleeping Madonna and Child”, 20 cm x 18 cm, bewaar wat die Britse adelvrou lady Anne Barnard (1750-1825)  gemaak het toe sy van 1795 tot 1802, tydens die Eerste Britse … Lees verder