Nene ‘bid’ dat Zuma nie Molefe in Gordhan se pos aanstel nie

Die voormalige minister van Finansies, Nhlanhla Nene, het aan die vereniging van swart sekuriteite-en beleggingsberoepslui gesê hy bid dat President Jacob Zuma nie die minister van Finansies, Pravin Gordhan uit sy pos sal verwyder nie.

Nene het die hooftoespraak gelewer … Lees verder

NERSA keur verhoging van byna 13% vir Eskom goed

Nersa, die nasionale elektrisiteitsreguleerder, het volgens ‘n verklaring van Eskom ‘n “gemiddelde prysverhoging van 12,69% vir 2015/16 toegestaan, wat opgemaak is uit die 8% jaarlikse verhoging in die oorspronklike MYPD 3-besluit en ‘n bykomende 4,69% soos toegelaat deur die inkomsteverwerkingsrekeningsmeganisme … Lees verder

Swart multimiljoenêr se seun aangekla na geweld by UK

Onder die swart studente van die Universiteit van Kaapstad wat in hegtenis geneem is weens openbare geweld en die kwaadwillige beskadiging van eiendom, is die seun van multimiljoenêr en Eskom se uitvoerende hoof, Brian Molefe.

“Dit bou karakter,” het Molefe … Lees verder

Steenkoolskaarste dreig by Eskom

Eskom staar ‘n tekort van 17 miljoen ton steenkool vir sy kragaanlegte in die gesig, het RSG berig.

Die minister van openbare werke, Lynne Brown sê die tekort word by die Matla-, Tutuka-, Kriel-, Arnot- en Hendrina-kragaanlegte verwag.

Vroeër het … Lees verder

Transnet gee aalmoes vir pensioenarisse – met ‘n dosis anti-wit rassisme

In ‘n poging om sy openbare beeld te herstel, gaan Transnet Kersfeesbonusse in die vorm van ex gratia-betalings aan sy pensioentrekkers uitbetaal. Dié betalings geskied egter aan “die begunstigdes van afgetrede swart werknemers”. Die enigste blankes wat daarvoor in aanmerking … Lees verder