Geen sprake van ANC-leierskapstryd nie

Die ANC in Gauteng se pogings om Cyril Ramaphosa vir leierskap van die ANC aan te wys, is voortydig, het die ANC Jeugliga op ‘n nuuskonferensie gesê.

Die ANC-voorsitter in Gauteng, Paul Mashatile, het vroeër openlik sy steun aan Ramaphosa … Lees verder

R500m: Muvhango se tenderpreneur-families is eg!

In Suid-Afrika is die werklikheid altyd vreemder as fiksie. In die swart SAUK-sepie Muvhango baklei familielede oor frontmaatskappye en tenders wat hulle vir mekaar gaan toeken.

Nou blyk die “fiksie” eg te wees, want so pas het die ouditeur-generaal bekendgemaak … Lees verder

ANC-lyfwagte skiet glo op ongewapende skoolkinders in Bekkersdal

Die ANC se verkiesingsveldtog is gister in Bekkersdal ondermyn toe jong swartes die party se beplande koukusvergadering ontwrig het.

Volgens ‘n verklaring deur die ANC in Gauteng se hoofsweep Brian Hlongwa uitgereik is, is gister se koukusvergadering op Bekkersdal ontwrig. … Lees verder