Brief: WAT se Willem Botha ook skuldig aan kruipsug

Willem Botha, die hoofredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), het pas op LitNet (16 Augustus) kommentaar gelewer. Dit was na aanleiding van Afrikaansdag wat op 14 Augustus gevier is – die dag in 1875 waarop die Genootskap … Lees verder

Afrikaanse skryfster Winnie Rust doodgemartel

Die bekende Afrikaanse skryfster Winnie Rust is grusaam in Wellington, Wes-Kaap, vermoor. Haar lyk is gister deur haar eggenoot in hul huis, waar hul 60 jaar saam gewoon het, ontdek.

Volgens die eerste berigte is sy gemartel. Rust het beserings … Lees verder

Piet Croucamp dreig PRAAG oor sy ‘God en Jesus is breindood’-video

Die marxistiese, anti-Afrikaanse lektor aan die Universiteit van Johannesburg, dr. Piet Croucamp, is tans besig om PRAAG te dreig weens ‘n opname van sy “God en Jesus is breindood”-toespraak wat op PRAAG se YouTube-kanaal geluister kan word. Die opname, in … Lees verder

Dan Roodt: PK-aasvoëls sirkel om Chris Barnard se skrywerslyk

Suid-Afrika, ‘n land wat twintig jaar gelede deur terreur en propaganda verower is en tans alle wêreldrekords vir geweld, misdaad en korrupsie slaan, beskik oor min inheemse kultuur. Daarom, as iemand soos die Afrikaanse skrywer Chris Barnard sterf, daal die … Lees verder

Dan Roodt: Eurokaner en kreool

PRAAG was vyftien tot twintig jaar gelede ‘n stem roepende in die woestyn sover dit die taalkwessie aanbetref. Deesdae word daar meer oor die lot van Afrikaans, veral aan universiteite, geskryf, maar het ons werklik vordering gemaak? Eerder as wat … Lees verder

Ons kort ‘n neoreaksionêre beweging in die kunste

Vanoggend word ek vieruur wakker en dink aan daardie roman wat ek al lankal wou skryf oor ‘n taamlik geleerde blanke boemelaar wat in Johannesburg se strate rondswerf. Of liewer, hy gebruik sy skeppende vermoëns en sy vindingrykheid om sonder … Lees verder

Alain de Benoist en ons gevestigde wanorde

Een van die grootste tragedies van die nuwe Suid-Afrika, benewens die geweld, moorde en die agteruitgang van Afrikaans, is die toenemende gebrek aan denke by Afrikaners. Terwyl vorige geslagte hulle gretig verdiep het in die beste van Westerse en Europese … Lees verder

Dit borrel in ons Britse Bantoestan

skoppensboer

deur Skoppensboer

[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Die moles wat Boer, Brit en Bantoe in Suid-Afrika maak, is vir Skoppensboer tragies. Veral as ons kyk na plaasmoorde, korrupsie, riool in die riviere en ultraviolet tolpunte wat saans op die snelweë … Lees verder

Kastrate in die Nuwe Suid-Afrika-koor

Farinelli, 'n beroemde kastraat uit die agtiende eeu (Skildery deur Carlo Broschi)
Farinelli, ‘n beroemde kastraat uit die agtiende eeu (Skildery deur Carlo Broschi)

deur Leon Lemmer

Kastrate het tot die einde van die 19de eeu dikwels in kore en as soliste opgetree. Hulle het hulle voorpubertydse stemtoon behou en kon note … Lees verder

Pasop vir Amerikaanse destabilisering van Suid-Afrika!

Telkens as ek die hoofstroom- liberale webwerwe op my rekenaarskerm oopmaak, moet ek eers my lagbuie tot bedaring bring voor ek verder kan lees. Dieselfde koerante en joernaliste wat tot enkele maande gelede nog “ons wonderlike demokrasie” met “die beste … Lees verder

Suid-Afrika se multikulturele distopie raak literêre tema

Vrydagoggend was ek ‘n gas op KykNET se ontbytprogram, Dagbreek, in die Stark-ateljee in Randburg. Die eienaar, Friedrich Stark, het in die ou Suid-Afrika die rol van Trompie in ‘n fotoverhaal gespeel, as ek reg onthou. Al het die gesprek … Lees verder

Riana Scheepers en die afgod van politieke korrektheid

Die eerste reaksie wat die skryfster Riana Scheepers had toe haar ouers in ‘n plaasaanval beseer is, is om te verklaar: “My ma en pa was nie twee rassiste wat in ’n wit toring gesit het nie.”

Dit herinner so Lees verder

Na ‘n eeu – waar is die volksdigters?

‘n Eeu gelede het ‘n belangrike wet op die wetboek beland wat die status van Afrikaans sou verskans. Artikel 137 van die Zuid-Afrikawet het vir gelyke beregtiging van Engels en Nederlands voorsiening maak.

Hoewel Afrikaans eers, wat die wetboek betref,

Lees verder

Roodt vat Breytenbach aan in Beeld

Dr. Dan Roodt van PRAAG antwoord Breyten Breytenbach in vandag se Beeld oor sy uitspraak dat hy ““bevoorreg was om (Afrikaans) in sy leeftyd te sien sterf”. Volgens Roodt “herinner Breyten Breytenbach se geslag Sestigers hom baie aan die munisipale … Lees verder