Verbruikers slaak sug van verligting na olieprys tuimel

Brent ru-olie het Dinsdag ‘n nuwe laagtepunt bereik toe dit tot net bó 51 dollar per vat verhandel het. Dit het later in die dag effens herstel.

Die dalende olieprys en voortgesette vrese oor die veerkragtigheid van die wêreldekonomie het … Lees verder

VSA militêre raadgewers na Irak terwyl Brent-ru-olie styg

Die Amerikaanse president, Barack Obama het aangekondig dat 300 Amerikaanse militêre raadgewers in Irak ontplooi is.

Die raadgewers sal die oorloggeteisterde land se weermag van raad te bedien oor hoe om weerstand te bied teen ‘n militante opmars van ISIS.… Lees verder