Petrolskok: prys styg met nóg 52 sent per liter

Die kleinhandelprys van petrol styg met 52 sent per liter vir alle oktaangehaltes, terwyl diesel met ‘n allamintige 76 liter per sent opgaan, het die departement van energiesake vandag aangekondig.Vanweë die styging in die ru-olieprys, asook die aanhoudende verswakking in … Lees verder

Oliefonds en polisiebegroting geplunder

Die Sentrale Energiefonds het sy verkope van olie verdedig, en sê Suid-Afrika het toegang tot 90 dae se brent ru-olie reserwes.

Die Fonds het gereageer op ‘n berig deur die Business Day-koerant dat die fonds tien miljoen vate ru-olie in … Lees verder

Olie sak, maar nie by SA pompe nie

Die prys van ru-olie op internasionale markte het tot sy laagste vlak in nagenoeg 12 jaar geval, maar brandstofpryse in Suid-Afrika bly hoog.

Brent, wat as ‘n rigtingwyser beskou word, het tot onder $30 per vat gedaal ná berigte dat … Lees verder

Swak rand beperk petrolprysdaling

Alhoewel motoriste minder vir brandstof sal betaal, kan ‘n swakker rand nog ‘n invloed uitoefen.

‘n Brandstofprys daling word in September verwag met petrolpryse wat kan afneem tussen 55c en 64c per liter.

Die Automobiel-Assosiasie (AA), het Maandag gesê die … Lees verder