Menigitis trek 38 plat in Mosselbaai

‘n Uitbreking van virale meningitis is in Mosselbaai in die Suid-Kaap aangemeld.

Dié soort meningitis word deur ontlasting versprei en die simptome sluit koors, hoofpyne, maagpyn, braking, ‘n stywe nek en diarree in.

Die 38 gevalle tussen 1 Desember 2015 … Lees verder

Blonde slimkop se dood skok Pukke

Studente op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) was Maandag geskok na die skielike dood van ‘n blonde slimkop eerstejaarstudent aan breinvliesontsteking.

Prof. Herman van Schalkwyk, kampusrektor, en prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die NWU, het hul medelye teenoor die … Lees verder