Michael Schumacher ernstig beseer in ski-ongeluk

Michael Schumacher besig om te ski
Michael Schumacher besig om te ski

Michael Schumacher, die voormalige Grand Prix-wêreldkampioen en een van die suksesvolste in die geskiedenis van motorsport, verkeer tans in ‘n koma in die hospitaal ná ‘n ski-ongeluk in die Franse Alpe wat gister plaasgevind … Lees verder