Dit is nie moeilik om mense te kry wat kla by die finansieel-gestremde en logistiese nagmerrie wat Rio 2016 heet nie.
Die Olimpiese Spele in Brasilië is ‘n kopseer vir die owerhede wat ‘n fortuin spandeer het in ‘n ekonomie … Lees verder
Dit is nie moeilik om mense te kry wat kla by die finansieel-gestremde en logistiese nagmerrie wat Rio 2016 heet nie.
Die Olimpiese Spele in Brasilië is ‘n kopseer vir die owerhede wat ‘n fortuin spandeer het in ‘n ekonomie … Lees verder
Met die oë van die wêreld op die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro, het senatore in die Brasiliaanse hoofstad Brasilia, dié week met 59 stemme teen 21 teen die geskorste leier, Dilma Rousseff (foto bo) gestem, in ’n 20-uur … Lees verder
Rusland se baan- en veldatlete sal nie aan die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro kan deelneem nie.
Die paalspringwêreldkampioen, Jelena Isinbajewa (foto hierbo), het die besluit ‘n “begrafnis vir atletiek” genoem en gesê die besluit is ‘n politieke een.… Lees verder
Michel Temer, Brasilië se nuwe, waarnemende president, is self ‘n ongewilde leier en gaan met baie van dieselfde probleme te make hê as wat pres. Dilma Rousseff moes trotseer, het AFP berig.
Brasiliane hoop hul regering kan ná ’n maande … Lees verder
Brasilië se nuwe, waarnemende president, Michel Temer, wat pres. Dilma Rousseff vervang, is ‘n lakei van Amerikaanse banke sê sy kritici.
Brasiliane hoop hul regering kan die land se probleme begin oplos na maande se gekibbel om Dilma Rousseff in … Lees verder
In Europa is daar skuldgevoelens omdat die twee wêreldoorloë daar ontstaan het. Daar is ‘n diepe besef van die ontwrigting en verwoesting wat tydens oorlogvoering aangerig word. Daar is gevolglik groot begrip vir vlugtelinge en ontheemdes uit gedestabiliseerde gebiede. Dit … Lees verder
Brasilië se laerhuis het Sondag ‘n tweederdemeerderheid behaal wat beteken dat pres. Dilma Rousseff in ‘n staat van beskuldiging gestel kan word.
Indien die land se senaat nou ook ten gunste van dié stap teen Rousseff stem, sal sy uit … Lees verder
Die Brasiliaanse president, Dilma Rousseff, se lot berus op die lojaliteit van die laaste 100 adjunkte in die kongres, wat nog moes stem of sy in ’n staat van beskuldiging geplaas sal word.
In ’n komplekse proses was ondersteuners en … Lees verder
Die Brasiliaanse president, Dilma Rousseff het ‘n beroep op Suid- en Sentraal-Amerikaanse lande gedoen om saam te staan in die stryd teen die Zika-virus.
Brasilië het al byna 4000 gevalle van babas met kleinskedeligheid aangemeld, wat aan die virus toegeskryf … Lees verder
Ondersteuners van die beleërde pres. Dilma Rousseff het Woensdag van oor die hele Brasilië opgemars om te protesteer teen wat hulle as ’n “staatsgreep” beskou wat daarop gemik is om haar tot ’n val te bring.
Die linkse leier kan … Lees verder
Die BRICS-groepering se posisie teenoor korporatiewe mag, het gelei tot die jongste skermutseling tussen die VSA en BRICS.
By die vierde BRICS-byeenkoms in Durban het lede gesê gesonde kompetisie is ‘n voorvereiste vir ekonomiese groei.
Dit is bo-aan die agenda … Lees verder
Die BRICS Nuwe Ontwikkelingsbank (BNO) het sy deure in Shanghai geopen, en sal poog om die aanvanklike kapitaal vir infrastruktuur en volhoubare ontwikkeling beskikbaar te stel.
Chinese minister van finansies, Lou Jiwei, Sjanghai burgemeester Yang Xiong en BNO-hoof Kundapur Vaman … Lees verder
Brasilië se presidensiële verkiesing wat in Oktober plaasvind, sou vir die huidige president Dilma Rousseff ‘n maklike oefening gewees het, totdat ‘n vliegongeluk Rousseff se lustelose teenstander, ekonoom en voormalige goewerneur van Pernambuco, Eduardo Campos se dood veroorsaak het.
Op … Lees verder
Die Duitse sokkerspan het gisteraand vir Brasilië, die gunstelinge, met 7-1 doele in die halfeindstryd van die wêreldsokkerbeker geklop. Dit is die grootste neerlaag wat Brasilië in 100 jaar in ‘n internasionale wedstryd gely het.
Omdat sokker, soos rugby, ook … Lees verder