Speaker se man verskyn weer oor moorde

Die eggenoot van Nokhaya Mjila, die ontslape swart speaker van die Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, verskyn na verwagting vandag weer in die Kathu-landdroshof.

Thamsanqua Mjila staar vier aanklagte van moord in die gesig, asook klagte van aanranding met die doel … Lees verder

Brandweer deurnag om Skierleiland te red

Kaapstad se rampbestuureenheid het Dinsdag gesê brandbestryders het deurnag geswoeg om brande by Chapmanspiek, Tokai-woud en Noordhoek onder beheer te bring en die brande mag dalk die Argus-fietstoer se roete raak.

Die brand woed sedert Sondagoggend en het vanaf Muizenberg … Lees verder

Vliegkampioen verongeluk by lugskou

secundairshow‘n Wêreldberoemde kunsvliegkampioen, Glen Dell, is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem nadat sy Red Bull Extra-vliegtuig by die Secunda-lugskou neergestort het.

Dell oomblikke was besig met lugtoertjies waarin hy ‘n duikslag wou uitvoer sowat 100m van toeskouers.… Lees verder