Plakkers val brandweer aan wat hul brandende kliniek wil red

Die Kaapstadse brandweer moes pogings laat vaar om ‘n brand in ‘n gemeenskapskliniek in die Joe Slovo-plakkerskamp in Milnerton te blus nadat oproeriges hulle met klippe bestook het.

Dit is natuurlik heel gepas dat die verskroeide plakkerskamp waar inwoners hul … Lees verder

Brandweer weer in Kaapstad aangeval

Brandweermanne van Kaapstad moes Maandagaand van ‘n brandtoneel vlug nadat hulle aangeval is.

Hulle is ontbied na ‘n lokasie waar ‘n plakkershut aan die brand geslaan het, maar moes onttrek toe plakkers hul brandweervoertuie met klippe bestook het.

Die Stad … Lees verder

Heilbron loop onder brandstigters deur

Heilbron in die Vrystaat het Sondag onder brandstigters deurgeloop.

‘n Polisiewoordvoerder het bevestig dat daar die naweek vyf voorvalle in die dorp plaasgevind het.

Die brandweer is in die vroeë oggendure uitgeroep nadat ‘n brandende motor voor die hotel in … Lees verder

Brandweer deurnag om Skierleiland te red

Kaapstad se rampbestuureenheid het Dinsdag gesê brandbestryders het deurnag geswoeg om brande by Chapmanspiek, Tokai-woud en Noordhoek onder beheer te bring en die brande mag dalk die Argus-fietstoer se roete raak.

Die brand woed sedert Sondagoggend en het vanaf Muizenberg … Lees verder

Kwelvrae oor Heidelberg se brandbestryding

fireKwelvrae oor die beskikbaarheid van slegs een brandweerenjin vir die Lesedi Munisipale gebied het weer ontstaan nadat ‘n huisbewoner van Jordaanpark in Heidelberg tevergeefs die brandweer se hulp verlede maand probeer ontbied het.

‘n Veld wat aan huise in Bosbokstraat

Lees verder

Tweede huis in Krugersdorp brand weens leë brandkrane

fireSkaars ‘n week nadat ‘n gesin van Kenmare, Krugersdorp, al hulle besittings in ‘n huisbrand verloor het, is die besittings van nog ‘n gesin in dié area ook deur ‘n brand verwoes.

Elaine du Preez, ‘n buurvrou van die huis

Lees verder