Paaie sluit weens oproer by Randfontein, Westonaria

burningtyresGewelddadige oproer het Woensdag daartoe gelei dat die R28 tussen Uncle Harry’s en Randfonteinweg gesluit moes word. Motoriste is gewaarsku om die gebied te vermy.

Die polisie het die R28 tussen die R41 en Randfonteinweg vir verkeer gesluit nadat pogings … Lees verder