Nissan se Micra was nog altyd die kleinste Nissan wat jy in Suid-Afrika kon koop. Die motortjie was beknop en werklik nie een van die mooiste motortjies op die pad nie. Die nuwe Micra lyk nou heeltemal anders, is heelwat … Lees verder
Etiket: brandstofverbruik
Oos, Wes, watter een is bes?
Ons het nou al ‘n hele klomp keer oor die nuwe neiging in die motorwêreld geskryf dat vervaardigers se motors al hoe groter word en die enjins al hoe kleiner. Dit is nie net die vordering van tegnologie wat die … Lees verder
Renault-Nissan, die Frans-Japannese vennootskap
Die Renault-Nissan-alliansie is ‘n strategiese Frans-Japannese vennootskap tussen dié twee motorvervaardigers. Die twee reuse, wat saam meer as een uit elke 10 motors wêreldwyd verkoop, is sedert 1999 strategiese vennote.
Hulle het byna 350 000 werknemers en beheer sewe groot … Lees verder
Motors: Is kleiner beter en groter?
Die neiging van die motorvervaardigers om hulle klein motortjies groter te maak, is iets wat die afgelope 20 jaar gebeur. Dink maar aan die eerste BMW 5-reeks; vandag se 3-reeks is groter as die destydse 5-reeks en die huidige 5 … Lees verder
GTi bly Koning
Met die bekendstelling van VW se sesdegenerasie -Golf was baie mense verbaas dat die nuweling eintlik maar net ’n Golf 5 met ’n aandpak aan is. Die motor lyk nie vreeslik anders as die Golf 5 nie en ry ook … Lees verder