Vyf olie-opgaartenks brand in Libiese hawens

Met die olieprys wat ‘n laagtepunt bereik het, is brandstofbergingsplekke oorvol.

Maar in Libië woed brande tans by die opgaartenks van Es Sider en Ras Lanuf. Twee van die brande is begin toe olie-opgaartenks deur ISIS-mortiere getref is. Die brande … Lees verder

AA waarsku dat brandstofpryse weer kan klim

Die Automobiel-Assosiasie het Dinsdag gewaarsku dat die onlangse daling in die brandstofprys van korte duur mag wees.

“Internasionale brandstofpryse het met meer as 20 persent geklim sedert die laaste week van Januarie,” het die AA in ‘n verklaring gesê.
 
“‘n … Lees verder

Haïti weer in opstand oor brandstofpryse

Oproeriges wat teen die regering van Haïti gekant­ ­is, het Maandag begin om die hoofstad lam te lê.

Die beplande­ tweedag-staking is uit protes teen stygende­ brandstofpryse­ en kom midde ’n toenemende­ ­ekonomiese­ en politieke krisis in die land.

Protesorganiseerders­ … Lees verder

Brandstofprys skiet die hoogte in, voedsel sal volg

foodriotsPetrolpryse sal vandag weer styg. Motoriste word opnuut gestraf deurdat brandstof nou byna R15 per liter petrol sal kos.

Alle grade petrol het om middernag met 36 sent ‘n liter die hoogte in geskiet. Diesel kos nou tussen 27 en … Lees verder

Byna tweederdes ry sonder motorversekering

motorsAl hoe meer Suid-Afrikaners kanselleer hul motorversekering na aanleiding van die hoër brandstofprys.

‘n Versekeringskenner, Christelle Fourie waarsku egter dat dit nie wys is nie, aangesien ‘n motor een van die grootste bates is wat ‘n mens besit.

Sy sê … Lees verder