Dringende aansoek na intimidasie by vulstasies

vulstasie Die Brandstof Kleinhandelaarsvereniging het aansoek om ‘n dringende interdik gedoen ná voorvalle van intimidasie teen nie-stakende werkers in die brandstof- en motorverwante bedrywe.

Volgens die vereniging was daar gister alleen 20 voorvalle.

Vroeër die week is twee fotograwe ook aangerand. … Lees verder