Polisie soek na Overberg se brandstigters

Die Kaapse Metroraad sê die polisie se hulp is ingeroep om die onlangse brande naby Somerset-Wes en Grabouw in die Overberg te ondersoek.

Owerhede glo dat van die brande met opset gestig is, het RSG berig.

Die skade word op … Lees verder

UJ gaan appelleer teen vermeende brandstigters se terugkeer

Die Universiteit van Johannesburg gaan appelleer teen Maandag se uitspraak van die Hooggeregshof van Johannesburg wat aan vyf geskorste studente toegang tot die universiteit gegee het.

Die universiteitsbestuur sê hy het ‘n plig om studente en personeel te beskerm teen … Lees verder