Drie Brandfort-plaasaanvallers voor

Die drie swart mans wat aangekla word van poging tot moord op Charl Gutter in Brandfort verlede maand, sal na verwagting vandag weer in die hof verskyn.

Teboho Francis, Tefo Tlhabo en Tsietsi Rampa is by hulle vorige hofverskyning borgtog … Lees verder

Boer wat homself wou verdedig van moord aangekla

Vier swart verdagtes tussen die ouderdomme van 26 en 40 is in hegtenis geneem nadat ‘n 70-jarige boer Maandag aangeval is in Brandfort.

Maar die boer gaan ook van moord aangekla word omdat hy een van die aanvallers gedood het.… Lees verder