Ma ondersoek na vier kinders doodbrand

fire‘n Ondersoek is aan die gang na die branddood van vier kinders van dieselfde gesin in die Gedleza-gebied op Jozini in Kwa Zulu-Natal.

Die swart ma het na bewering die kinders Sondagaand met ‘n brandende kers in die huis toegesluit.… Lees verder