Name bekend van brandbestryders in jongste heli-ongeluk

Die twee brandbestryders wat Woensdagmiddag in ‘n helikopter-ongeluk in Bainskloof naby Wellington in die Wes-Kaap omgekom het, se name is bekend gemaak.

Darrell Rea (39), die vlieënier en Jastun Visagie (23), sy medepassasier, is in die ongeluk oorlede is. Albei … Lees verder

Heli-ongeluk eis twee

Die Burgerlugvaart-owerheid en die polisie ondersoek ‘n helikopter-ongeluk waarin twee mense in Bainskloof naby Wellington in die Boland dood is.

‘n Woordvoerder van Working on Fire, Linton Rensburg sê die slagoffers was besig om brande in die Wynland-omgewing te bestry … Lees verder

Meer as 2000 brandslaners swoeg teen Kaapse brande

Meer as 2 000 brandslaners is ingespan om ‘n brand wat oor die naweek in Muizenberg ontstaan het, onder beheer te bring en ongeveer 2 miljoen liter water van 2 000 waterbomme is gebruik om vure te probeer blus.

Nog … Lees verder

Brand verwoes Van der Sterr-gebou op US-kampus

Verskeie lesings by die Universiteit Stellenbosch moes na ander lokale verskuif word en die rooster moes aangepas word, nadat die Van der Sterr-gebou gedeeltelik in ‘n brand vernietig is.

Die woordvoerder van die universiteit, Susan van der Merwe sê die … Lees verder

Kwelvrae oor Heidelberg se brandbestryding

fireKwelvrae oor die beskikbaarheid van slegs een brandweerenjin vir die Lesedi Munisipale gebied het weer ontstaan nadat ‘n huisbewoner van Jordaanpark in Heidelberg tevergeefs die brandweer se hulp verlede maand probeer ontbied het.

‘n Veld wat aan huise in Bosbokstraat

Lees verder