Die geskiedkundige stadsaal van Bloemfontein, wat as ‘n nasionale gedenkwaardigheid in Suid-Afrika geklassifiseer is, is gisteraand deur ongeveer ‘n duisend stakende munisipale werkers afgebrand. Die werkers behoort aan die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu) en eis ‘n salarisverhoging van R2500 per … Lees verder
Etiket: brand
Dodetal kan styg na brand in Londense Moslemgebou
Die Britse polisie sê die dodetal na die brand in `n woonstelgebou in Londen het tot minstens 12 gestyg. Die woonstelgebou word hoofsaaklik deur Marokkane bewoon.
Op Twitter is daar gespekuleer dat dwelmhandelaars die gebou aan die brand gesteek het, … Lees verder
Donker Witsies brand ‘n bus en plunder winkels in Braamfontein
Die Universiteit van die Witwatersrand, alma mater van Joe Slovo, Harold Wolpe, Barbara Hogan, Nelson Mandela en ander marxistiese revolusionêre het gister verdere geweldpleging ervaar toe ‘n bus in Jorissenstraat, Braamfontein, deur swart studente aan die brand gesteek en winkels … Lees verder
Cosas steun brand van klaskamer deur swart Kaapse skoliere
Die Congress of South African Students (Cosas) steun die betogings deur leerlinge van die Joe Slovo-skool in Khayelitsha wat reeds die skool gevandaliseer sodat dit tans tot stilstand gekom het. Leerlinge verwerp die skoolreëls oor laatkom, wat onder andere behels … Lees verder
Brandende vliegtuig moet noodlanding in Doebaai doen
‘n Vliegtuig van die Emirates-lugdiens moes ‘n noodlanding moes uitvoer op die Doebaai-lughawe.
Die 282 passasiers en 18 bemanningslede is ongedeerd.
Daar was glo ‘n Suid-Afrikaner aan boord van die vlug. ‘n Dik, swart rookwolk was sigbaar bo die gestrande … Lees verder
Plakkershuise van buitelanders in Tshwane, Kaapstad brand
Die Tshwane Metro sê hulle weet nie wie verantwoordelik is vir die brand in die Plastic View-plakkerskamp nie.
Die meerderheid van Plastic View se inwoners is buitelanders en nie Suid-Afrikaanse burgers nie.
‘n Woordvoerder van die burgemeester, Blessing Manale sê … Lees verder
Kanadese brand laat olieprys styg
Die verwoestende brand in die Kanadese oliestad Fort McMurray is tien keer groter as wat voorheen berig is.
Inwoners moes hul wonings ontruim wat daartoe gelei het dat al 88 000 inwoners ‘n ander heenkome moes soek.
Die brand, wat … Lees verder
Dodetal na Hindoetempel afbrand styg
Die dodetal in die reusebrand in ’n tempel in die suide van Indië het tot meer as 100 mense gestyg.
Die polisie soek tans na 10 mense wat verbind word met die brand.
Teen Sondag het die dodetal in ’n … Lees verder
Lesingsaal by Wits aan die brand gesteek
Wits Universiteit is van voorneme om diegene wat verantwoordelik is vir die gewelddadige betogings op sy Braamfontein-kampus in Johannesburg, te skors.
Dit kom nadat ‘n groep swart studente van die EFF en PAC klasse Maandag ontwrig het, die fooiekantoor bestorm … Lees verder
NWU sluit Mafikengkampus nadat studente geboue afbrand
Volgens ‘n mediaverklaring van die Noordwes-universiteit is die Mafikengkampus “onbepaald gesluit” nadat woedende swart studente verskeie geboue afgebrand het. Die studente was ontevrede oor ‘n nuwe studenteraad wat aangewys is. Op die universiteit se Facebookblad het hy die volgende verklaring … Lees verder
Swartes pleeg onluste op Nylstroom oor water
Met Suid-Afrika wat toenemend in revolusionêre anargie verval, op kampusse en elders, het onluste gister op Nylstroom uitgebreek weens ‘n gebrek aan water. Swart oproeriges en klipgooiers het munisipale geboue op die dorp aangeval en probeer afbrand. ‘n Groep Afrikanerboere … Lees verder
Aanvallers steek plaashuis aan die brand
Aanvallers het Saterdagnag ‘n plaashuis in die Biesiesvlei-omgewing in Noordwes aan die brand gesteek.
‘n Voorman van die eienaar Herman Conradie het in die huis gewoon.
Rudi Thiart en sy gesin was nie tuis toe huis aan die brand gesteek … Lees verder
Brand by platinummyn eis vier
Vier mynwerkers is dood toe ’n ondergrondse brand in ’n platinummyn uitgebreek het, het die Impala-groep in ’n verklaring gesê.
Die brand het Vrydag in ’n myn naby Rustenburg ontstaan en die vier werkers is deur rook en dampe oorweldig … Lees verder
Sigaret veroorsaak glo brand by Steve Biko hospitaal
‘n Sigaretstompie is vermoedelik die oorsaak van die brand die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria.
Die brand het veroorsaak dat verskeie afdelings van die hospitaal ontruim moes word.
Die Gautengse Departement van Gesondheid sê die brandweer en die polisie … Lees verder