Dan Roodt: Boikot alle Britse goedere en maatskappye!

Die gedrag van die Britse ambassadeur, Sir Kim Darroch, wat president Donald Trump van die VSA beledig het, is ‘n klap in die gesig van alle Westerlinge. ‘n Mens hoef nie met alles wat mnr. Trump sê saam te stem … Lees verder

Aanslag teen Al-Sjabaab verskerp

‘n Gesamentlike aanslag van die Somaliese weermag en magte van die Afrika-Unie is op die Al-Sjabaab-vesting, Kismayo, toegespits.

Die terreurgroep verdien glo aansienlike bedrae uit heffings en belastings omdat hulle die hawe van Kismayo beheer.

Regeringsamptenare het die week gesê … Lees verder

Brandstoftekorte in Gauteng

Vulstasies in Gauteng gaan gebuk onder ‘n groeiende tekort aan brandstof weens probleme by twee depots aan die kus.

Ten minste 100 vulstasies van veral BP word geraak daardeur.

Die SABC berig volgens die Brandstofkleinhandelaarsvereniging kan die tekorte nog minstens … Lees verder

Die groot verloorders in Irak: Britte, Turke, Chinese

Die moontlike verdeling van Irak in drie dele sal oliekaarte herskommel.

Met die deurbraak van ISIS, het al die oliemaatskappye hul personeel verminder.

Sommige meer as ander: Die verloorders is BP, Shell, Türkiye Petrolleri Anonim Ortaklığı (TPAO) en Chinese maatskappye … Lees verder