Swart skoolleerling slag Kovsielektor met mes

’n Swart leerling in graad 10 – maar wat reeds 18 jaar oud is – van die Hoërskool Castle Bridge in Bloemfontein is oor die naweek in hegtenis geneem weens ‘n grusame moord met ‘n mes. Sy slagoffer op Lehlohonolo … Lees verder

Jeugdag: niks om te vier

‘n Volk wat nie in sy jeug belê nie, sorg nie vir sy toekoms nie.

Dit is ‘n bitter ou waarheid, maar Sondag lui ‘n prominente opskrif in Rapport: “Vir die verlore jeug is daar niks om te vier.”

Die … Lees verder