Swartvlek-kwessie oor SA sitrus na WHO

Die krisis wat die EU oor swartvlek by SA se sitrus veroorsaak het, is op hoë vlak met die WHO opgeneem.

Sitrusboere het die stap van die Departement van Handel en Nywerheid verwelkom om die swartvlekkwessie na die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) … Lees verder

Miljarde verkwis op landbou-‘ontwikkelingsprogram’

Die parlementêre portefeuljekomitee oor landbou het vandeesweek gehoor hoe miljarde rande verkwis is op swart boerderye as deel van die “Omvattende Landelike Ontwikkelingsprogram”.

Dié program, wat in 2009 van stapel gestuur is, het geheel en al misluk om landelike armoede … Lees verder

Bek-en-klouseer kom weens tekort aan entstowwe

entstofDie uitbreek van bek-en-klouseer vier jaar gelede het Suid-Afrika R4 miljard per jaar in verlore uitvoere gekos en was grootliks te danke aan die ineenstorting van die staat se vermoë om entstowwe te vervaardig.

Suid -Afrika het vir meer as … Lees verder

Rooivleisuitvoerverbod opgehef

rooivleis‘n Uitvoerverbod van drie jaar op Suid-Afrikaanse rooivleis is opgehef en die land is weer as “siektevrye-sone” gelys.

Die welkome stap kom nadat die rooivleisbedryf het ‘n geskatte R4 miljard per jaar verloor het sedert die verbod in werking getree … Lees verder

Mulder verwelkom Amerikaanse belangstelling in Afrika-landbou, -handel

Nuwe handelsbetrekkinge en beleggings is baie belangrik vir sub-Sahara-Afrika aangesien die gebied groot groeipotensiaal het. Daarom verwelkom hy die moontlikheid dat Amerika op hoë vak ondersoek instel na die moontlikheid om handelsbetrekkinge in die gebied uit te brei sê dr. … Lees verder

SA se huidige kiesstelsel die beste

Die huidige proporsionele kiesstelsel is die geskikste kiesstelsel vir Suid-Afrika het Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunk-minister van landbou, bosbou en visserye verklaar. Omdat dit die beste kiesstelsel vir Suid-Afrika is, behoort dit behou te word en nie Lees verder