‘Hulp aan Afrika is dom en gevaarlik’

Volgens Dambisa Moyo , ‘n Oxford-ekonoom en voormalige konsultant vir die Wêreldbank, is daar die afgelope halfeeu meer as $2 triljoen in Westerse hulp aan arm lande geskenk.

Sedert die 1940’s is ongeveer een triljoen dollar in geldelike steun aan … Lees verder

Gewone verdagtes vir Mandela-aanbidding vereer

Ierse rock-groep U2 het Sondag die Golden Globe-toekenning vir “die beste oorspronklike lied” in die film Mandela: Long Walk to Freedom losgeslaan.

Die toekenning is ‘n bietjie publisiteit vir ‘n rockgroep wat baie steun en aansien verloor het na ‘n … Lees verder