Drie terreuraanslae in die VSA

‘n Gesamentlike Amerikaanse terreurtaakmag ondersoek die ontploffing te ondersoek die ontploffing in New York waarin 29 mense beseer is

Die burgemeester van New York, Bill de Blasio sê New Yorkers sal hulle nie deur Saterdagaand se ontploffing laat intimideer nie. … Lees verder

Dodelike vlaag aanvalle deur ISIS in Sirië

Minstens 101 mense is die week in twee regeringsbastions in Sirië dood in ‘n vlaag aanvalle waarvoor die Islamitiese Staat (ISIS) aanspreeklikheid aanvaar het.

Altesaam 53 mense is dood in die stad, Jableh en ‘n verdere 48 is in Tartus, … Lees verder

Frankryk kondig noodtoestand af, sluit grense na terreur Parys tref

“Dit was ‘n slagtingstoneel,” sê Julien Pearce, ‘n radioverslaggewer van Europa 1 wat teenwoordig was in die Bataclan-konsertsaal in Parys, Frankryk, toe gewapende mans op die wit toeskouers begin losbrand het.

Die musieksaal kan ongeveer 1500 mense huisves, maar dit … Lees verder

‘Blanke bomplanters gevang’

Terwyl daar reeds weke lank voorspel word dat die ANC-regering op die vooraand van die sokkerwêreldbeker tot ‘n magsvertoon sal oorgaan, het die minister van polisie Nathi Mthethwa vandag aangekondig dat “blanke suprematiste… bomme in swart woonbuurtes wou stel”, maar … Lees verder