Die lughawe-owerheid in die Verenigde Arabiese Emirate het bevestig dat ‘n Franse burger in hegtenis geneem is in Abu Dhabi nadat hy ‘n grappie oor ‘n bom gemaak het.
Die 66-jarige Jean-Louis Loiret, is ingevolge internasionale veiligheidsregulasies in hegtenis geneem. … Lees verder