Air France doen noodlanding in Kenia

Verskeie passasiers word nog deur die Keniaanse owerheid ondervra nadat ‘n verdagte pakkie aan boord van ‘n vliegtuig van Air France gevind is.

Die bomdreigment het veroorsaak dat die Boeing na Mombasa in Kenia herlei moes word.

Die vliegtuig was … Lees verder

Geheimediens skuif kameras na bomdreigement

‘n Bomdreigement by die Amerikaanse Withuis het veroorsaak dat ‘n mediakonferensie skielik onderbreek is.

‘n Agent van die Geheimediens het ingekom en almal opdrag gegee om die vertrek te ontruim. Sekuriteitspersoneel en snuffelhonde het die vertrek gefynkam en joernaliste is … Lees verder

Upington-lughawe kry bomdreigement

Die lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (ACSA) wil lugreisigers en ander belanghebbendes gerusstel dat bedrywighede by die Upington-Internasionale Lughawe nie erg ontwrig is nadat die lughawe vanoggend ‘n bomdreigement ontvang het nie.

Lughawebestuurder, Nongo Dibete, sê die polisie se bomeenheid het die … Lees verder

Bomdreigement ruk Gautengse winkelsentrum

Teen ongeveer 10:00 Maandagoggend het ‘n groot winkelsentrum in Gauteng, naby Johannesburg ‘n oproep ontvang van ‘n man te sê dat hy vier bomme op die eiendom geplant het.

Die winkeleienaars en klante het dadelik op Twitter die dreigement rugbaar … Lees verder

Vlugte weens verdagte pakkie in Londen vertraag

Londen se Luton-lughawe is Maandag ontruim en alle inkomende vlugte is opgeskort. Die hoofpad na die lughawe is ook gesluit nadat ’n “verdagte item” opgemerk is.

Die sluiting het erge verkeersopeenhopings op die M1 veroorsaak.

’n Woordvoerder van dié lughawe … Lees verder

Rooi draad, leë kassie lyk na ‘bom’

’n Rooi draad, ‘n betonpaal met ’n staalhouer wat soos ’n elektrisiteitkassie lyk, het Dinsdagoggend tot chaos in Johannesburg gelei.

Lede van die Brixtonse polisie het vroegoggend ’n bomoproep ontvang nalv die verdagte kassie, het lt.kol Katlego Mogale, polisiewoordvoerder, gesê.… Lees verder

Bomdreigement derde teen Sanral

anthrax‘n Bomdreigement is Sondag ontvang by die Suid-Afrika Nasionale Padagentskap Beperk ( Sanral ) se hoofkantoor in Samrand, naby Midrand.

Dit is die derde dreigement teen Sanral. Die dreigemente spruit vermoedelik voort uit ontevredenheid met die Gautengse e-tolstelsel.

Wetstoepassers sal … Lees verder