Met mevrou Angela Merkel wat Duitsland se grense vir Moslemimmigrante uit die Midde-Ooste oopgegooi het, is terreur besig om in die land handuit te ruk. Die jongste voorval is ‘n man “van Siriese afkoms” wat by Ansbach, naby Nürnberg, ‘n … Lees verder
Etiket: Bom
‘Geen Suid-Afrikaners in Brusselse aanvalle dood nie’
Nelson Kgwete, die woordvoerder van die die departement van Internasionale Betrekkinge, sê hulle is nie bewus van enige Suid-Afrikaners wat in die terreuraanvalle in Brussel omgekom het nie.
Die Afrika Unie Kommissie het die aanvalle in die Belgiese hoofstad veroordeel. … Lees verder
Airbus doen noodlanding na bom glo op vlug ontplof
‘n Airbus A321 moes Dinsdag ‘n noodlanding op die Mogadisjoe-lughawe doen nadat ‘n bom vermoedelik ‘n gat bo die regtervlerk geruk het.
Die vliegtuig het op daardie stadium ‘n hoogte van sowat 14 000 voet bereik.
‘n Passasier is uit … Lees verder
VSA, Brittanje sê bom het tot Russiese ramp gelei
Amerikaanse en Britse owerhede meen ‘n bom aan boord van ‘n Russiese passasiersvliegtuig het tot die lugramp oor Egipte gelei.
Die Airbus 321 het in die lug verbrokkel en wrakstukke is oor kilometers heen versprei.
Die Islamitiese Staat (ISIS) kon … Lees verder
VSA, Rusland sê terreurorganisasie nie betrokke by jongste lugramp nie
Amerikaanse intelligensie-owerhede sê daar is nog geen regstreekse bewyse dat daar terreur betrokke was by ‘n Russiese vliegtuig wat in Egipte se Sinai-skiereiland neergestort het nie.
Die Russiese lugdiens sê dat eksterne faktore moontlik Saterdag se ongeluk veroorsaak het, waarin … Lees verder
Dodetal na Bangkok-bom styg
Die dodetal in die bomontploffing by ‘n gewilde heilige tempel in die Thaise hoofstad, Bangkok het tot 27 gestyg.
Minstens 123 mense is beseer in die ontploffing wat naby ‘n gewilde Hindoe tempel voorgekom het.
Volgens berigte is verskeie buitelanders … Lees verder
Magsbalans in Midde-Ooste verander na Iran-ooreenkoms
Die kernooreenkoms wat dié week in Wene deur Iran en ses groot moondhede bereik is, sal waarskynlik die magsbalans in die Midde-Ooste verander.
Ná ‘n dekade van onderhandelinge wat met tye aan die gang was, maar telkens op ‘n dooie … Lees verder
Bom agter Ian Khama se kantoor gevind
‘n Ondersoek is van stapel gestuur nadat ‘n ploftoestel in ‘n motor, agter pres. Ian Khama van Botswana se kantoor gevind is.
“Die ministerie van verdediging wil die publiek inlig dat die ondersoek steeds aan die gang is. ‘n Ploftoestel … Lees verder
Man gearresteer n? bomgrappie
Die man wat in Port Elizabeth was vir sake, … Lees verder
Die man wat in Port Elizabeth was vir sake, … Lees verder