Nigeriërs steel koshulp vir kinders

Wetgewers in die noordooste van Nigerië ondersoek nuwe aantygings dat amptenare noodsaaklike voedselhulp gesteel het wat bedoel was vir mense wat van Boko Haram-militante gevlug het.

Die aantygings in die Adamawa-staat fokus op amptenare en handelaars wat daarvan beskuldig word … Lees verder

Oorgrens-aanvalle deur Boko Haram eis sewe

Sewe soldate van Niger is vermoor en agt ander gewond in twee afsonderlike aanvalle die afgelope week deur Boko Haram Islamiete, het ’n weermagwoordvoerder in Niamey gesê.

Die twee aanvalle het in die suidoostelike Diffa-streek ná aan die grens met … Lees verder

SA maatskappye wil uit Nigerië kom

Die hotel- en ontspanningskonglomeraat Sun International het aangekondig dat hy Nigerië sal verlaat.

Sun International het gesê sy hotel- en casino-kompleks Federal Palace (foto bo) gaan voort in ‘n moeilike ekonomiese omgewing met Nigerië wat ‘n aantal krisisse, insluitend die … Lees verder

Kerry na Afrika te midde van stygende Moslembedreiging

Met die vredesooreenkoms in Suid-Soedan wat aan die uitrafel is en djihadiste wat voortgaan met aanvalle in Somalië, het die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry, in Nairobi aangekom om met Kenia se pres. Uhuru Kenyatta samesprekings te voer.… Lees verder

Splintergroep van Boko Haram se leier gevang

Die Nigeriese weermag het die leier van die Islamitiese militante groep, Ansaru, ’n splinterfaksie van Boko Haram, in hegtenis geneem en hom daarvan beskuldig dat hy Westerlinge ontvoer en vermoor, het Reuters berig.

In 2012 het die Amerikaanse departement van … Lees verder

MTN kry die skuld vir Boko Haram-sterftes

President Jacob Zuma sê die regering sal nie probeer om die geskil tussen die selfoonmaatskappy MTN en die Nigeriese regering in die guns van die Suid-Afrikaners te besleg nie.

Zuma sê dit is ‘n kwessie tussen MTN en Nigerië en … Lees verder

SA se spesmagte wil ISIS en Boko Haram aanvat

Boko Haram se verklaarde samewerking met die Islamitiese Staat (ISIS) in Irak en Sirië, het vrese aangewakker dat die dodelike insurgensie in die noordooste van Nigerië ’n internasionale dimensie sou aanneem.

Dit was boonop ‘n amptelike verklaring deur die wêreld … Lees verder

Nigerië stel generaal aan wat glo massamoord pleeg

Amnestie Internasionaal sê Nigerië het weer ’n generaal-­majoor aangestel wat by massamoord betrek is.

Volgens die organisasie onderskryf dit die regering se “monumentale mislukking” om die gebrek aan straf vir oorlogsmisdade uit te wis.

Die organisasie wat in Londen gebaseer … Lees verder

Nigeriese opposisie-korrupsie oopgevlek

Die waarnemende hoof van Nigerië se hoofopposisieparty, is van korrupsie aangekla het AFP berig.

Hy was die man aan die hoof van oudpresident Goodluck Jonathan se mislukte veldtog om as president herverkies te word.

Haliru Mohammed Bello en sy seun, … Lees verder

VSA reik reiswaarskuwing uit na terreur

Die Amerikaanse departement van buitelandse sake het hul burgers aangeraai nie om nie reise te staak nie, maar sê Amerikaners moet waaksaam wees, veral met hoëdigtheidsaamtrekke.

Dié waarskuwing is uitgereik weens die “verhoogde terroriste-dreigemente” van militante groepe in verskeie dele … Lees verder

‘Bedrog keer dat Boko Haram verslaan word’

Wapens is nie aan Nigeriese soldate voorsien om teen Boko Haram te veg nie en duisende mense het gesterf weens wydverspreide bedrog in die proses van militêre aankope, sê president Muhammadu Buhari.

Buhari het gelas dat almal ­betrokke by die … Lees verder

Boko Haram slaan toe in Tsjad en Kameroen

Dubbele selfmoordbomaanvalle Sondag het die lewe van minstens nege mense in die verre noorde in Kameroen geëis, ’n dag nadat driedubbele ontploffings in Tsjad die dood van 41 mense veroorsaak het.

Boko Haram word vir die naweek se geweldpleging verantwoordelik … Lees verder

Nigeriese weermag ontken nuwe Boko Haram-aanval

Die Nigeriese weermag het ontken dat jihadiste ‘n hernude aanval op ‘n stad in die land geloods het. Hulle sê die ontploffings was weermagoefeninge.

Veelvuldige ontploffings is Sondag aan die buitewyke van Maiduguri gehoor, het ­plaaslike inwoners gesê.

Dié stad … Lees verder

Nigerië gaan gebuk onder vlaag van bomaanvalle

Nigerië se nasionale noodbestuursagentskap het Maandag bekendgemaak dat minstens 44 mense dood en 47 beseer is toe twee bomme by onderskeidelik ‘n inkopiesentrum en gewilde moskee in die stad, Jos ontplof het.

Niemand het onmiddellik aanspreeklikheid vir die voorvalle aanvaar … Lees verder