Steve Hofmeyr sing ‘Die Stem’ by stampvol Kaboem-fees op Nylstroom

Steve Hofmeyr het ‘n verdere uitdaging aan die linkse hoofstroommedia gerig deur Saterdagaand net ná nege-uur “Die Stem” aan die einde van sy vertoning by die Kaboem-fees net buite Nylstroom te sing. Die skare van sowat 7 000 mense (sommige … Lees verder

Bekende egpaar verwag eersteling

Die bekende Afrikaanse sanger-akteur paartjie wat verlede jaar in die geheim afgehaak het, spog nou met nog opwindende nuus.

Bok van Blerk en sy vrou Hanna Grobler, verwag hul eerste pienkvoet in Junie.

Van Blerk is bekend vir sy treffer … Lees verder

Bok van Blerk-fliek in VSA vrygestel

Die Suid-Afrikaanse rolprent, Leading Lady, waarin die Afrikaanse sanger, Bok van Blerk ‘n rol vertolk, gaan in die VSA vrygestel word.

Starburst Promotion sê die sukses van die rolprent by die Seattle internasionale filmfees het daartoe gelei dat die Amerikaanse … Lees verder

Resep vir Afrikanerherlewing

In ‘n Afrikanerherlewing speel innerlike of geestelike/nie-tasbare sake sekerlik die deurslaggewende rol, bv bewustheid van ons geskiedenis, kultuur en identiteit; die durf of wil tot handhawing; om op te staan en nie vertrap of verswelg te word nie. In hierdie … Lees verder

Ons kort ‘n neoreaksionêre beweging in die kunste

Vanoggend word ek vieruur wakker en dink aan daardie roman wat ek al lankal wou skryf oor ‘n taamlik geleerde blanke boemelaar wat in Johannesburg se strate rondswerf. Of liewer, hy gebruik sy skeppende vermoëns en sy vindingrykheid om sonder … Lees verder

Die oorlog is nog lank nie verby nie

Dan Roodtdeur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

So pas het ek twee YouTube-video’s gekyk. Die eerste is ‘n musiekvideo van Bok van Blerk wat omtrent ewe patrioties as die De la Rey-video is, … Lees verder

SA in greep van transnasionale misdaadsindikate

Image

Die name van die meer as 1650 slagoffers van plaasaanvalle is gister vir 8 ure lank op ‘n internetradiostasie deur bekendes uitgelees. Van die omroepers was onder andere Bok van Blerk en Charlene Surtee-Richards.

Dit was die langste lees van

Lees verder