Jonathan Jansen se swart-wit ding

Donna Bryson is ‘n swart Amerikaanse joernalis wat ‘n aantal jare in Suid-Afrika gewerk het. Sy het ‘n boek geskryf wat veral oor die Universiteit Vrystaat (UV) handel: It’s a Black-White Thing (Cape Town: Tafelberg 2014, 172p, R185; Amazon Kindle … Lees verder

DA-lid belaster voormalige dienspligtiges in Naarpers se Prawda

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Boetman is vanoggend die bliksem in. Dis Boetman se eie skuld, want hy behoort teen dié tyd beter te weet as om die Afrikaanse weergawe van Prawda, … Lees verder

Jonathan Jansen oor sy moedertaal

deur Leon Lemmer

In die nuwe Suid-Afrika is daar baie nuwe dinge waaraan gewoond geraak moet word. Een hiervan is die kitsrektor. Hierdie term verwys na iemand wat nie oor tyd deur die range (van junior lektor tot lektor tot … Lees verder

Witman is bedonnerd

Boetman, jy was miskien de bliksem in, maar Witman is sommer bedonnerd!

Na aanleiding van Patricia de Lille se versoek dat blankes om verskoning vra, wil ek as 54-jarige blanke man om verskoning vra.

1.Ek vra nederig om verskoning dat … Lees verder

Elkeen se Boetman-ervarings

‘n Ruk gelede was daar ‘n artikel oor navorsing oor die spesiale soort trauma waaraan baie Suid-Afrikaners ly – viktomonologie – post-traumatiese woede wat nie weggaan nie. Ek het self by hieroor geskryf.

By my het hierdie verklaring op vrugbare … Lees verder

Chris Louw se dood so tragies soos Verwoerd s’n

Die nuus dat Chris Louw vandag dood op sy plasie anderkant die Hartebeestpoortdam aangetref is ná ‘n skynbare selfmoord, het vir my persoonlik as ‘n geweldige skok gekom. Nie net omdat ek Louw goed geken het nie, maar omdat ek … Lees verder

Chris ‘Boetman’ Louw skiet homself met AK-47

Chris LouwVolgens kollegas en vriende van die veteraanjoernalis Chris Louw het hy selfmoord gepleeg deur hom met ‘n AK-47 op die dak van sy huis te skiet. Blykbaar het Louw, ‘n voormalige redakteur van RSG se aktualiteitsprogramme Monitor en Spektrum, finansiële … Lees verder