DA mobiliseer op grond van ras

Mmusi Maimane, Helen Zille se opvolger en gunsteling, het die leierskapsstryd by die DA se verkiesingskonferensie in Port Elizabeth met ‘n oorweldigende meerderheid gewen wat daarop dui dat Zille steeds die party agter die skerms sal beheer.

Die 34-jarige Maimane … Lees verder

Malema kom tot wit ikonoklaste se redding

Die EFF-leier Julius Malema het tot wit ikonoklaste se redding gekom en ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om die wet te verontagsaam en alle “apartheid-era simbole”, soos die standbeeld van die voormalige Eerste Minister Louis Botha buite die Parlement, af … Lees verder