Die Burger: Anti-Afrikaner, anti-Afrikaans, anti-Boeremusiek

'n Moderne weergawe van die 'Dutch Mark'Deur Leon Lemmer.

Uit ‘n enkele berig in Die Burger (2 deser, p 6) kan afgelei word dat hierdie koerant deesdae anti-Afrikaner, anti-Afrikaans en anti-Boeremusiek is. Die versugting is klaarblyklik dat ons almal in ‘n groter Suid-Afrikaansheid opgeneem moet word.… Lees verder

‘n Dik spyker gaan rieldans toe

deur Leon Lemmer

Met kultuur mag nie gemors word nie, maar dit kan nogal snaaks wees as ‘n werklik belangrike persoon daaroor skryf; ‘n krummeltjie wat ‘n brood geword het, soos dit onlangs so mooi op praag gestel is. Kort … Lees verder