“Terug by die opskrif van hierdie rubriek. Ons moet onsself eerlik afvra: Wat het geword van die kreatiewe, dinamiese ondernemingsgees wat so kenmerkend van die Afrikanervolk was? Apatie gaan ons nie uit die gat bekend as die nuwe Suid-Afrika kry … Lees verder
Etiket: Boeremag
Mangaung-komplotters gevonnis
Twee lede van die beweerde Mangaung-komplot is Donderdag in die hooggeregshof gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan hoogverraad.
“Johan Prinsloo is tot agt jaar tronkstraf gevonnis vir sy deel aan die komplot om pres. Jacob Zuma en ander ANC-leiers … Lees verder
Ope brief aan Adriaan Basson
[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Volg Manfred op Facebook.
Vir die afgelope paar dae het ek gewik en geweeg of ek iets oor die Boeremag moes skryf. Dis moeilik om enersyds intens jammer te wees vir … Lees verder
Boeremag gevonnis
Die hofsaal was stil toe regter Eben Jordaan die vonnis, eintlik swak politieke toespraak, begin aflees het van sy skootrekenaar.
Negentien van die 21 Boeremag-lede is Dinsdag tot tussen vyf en 30 jaar tronkstraf gevonnis in die saak wat belastingbetalers … Lees verder
Hoe Joe Slovo die land verower het
Onlangs het ‘n biografie uit die pen van die Amerikaanse Jood, Alan Wieder, verskyn met die titel Ruth First and Joe Slovo in the war against apartheid (Monthly Review Press). Dit vertel die fassinerende verhaal van hoe twee Litause Jode … Lees verder
Boeremag-aansoek van die hand gewys
Die Hoë Hof in Pretoria het ‘n aansoek deur die Boeremag-aangeklaagdes van die hand gewys om ‘n spesiale vermelding van ‘n onreëlmatigheid in die hofrekord te laat aanbring, het die The Citizen Saterdag berig.
Regter Eben Jordaan het Vrydag die … Lees verder
‘n Uitsonderlike vrouegalery
Hierdie uitstalling is beslis ʼn besoek, in die geestesoog, werd. Die tema daarvan is politieke gevangenskap. Elke vrou het hier haar eie unieke voorstelling. Daar is egter ook verskeie kombinasies van die uitbeeldings – verweef as goeie hoedanig-ede en verweer … Lees verder
Hierdie uitstalling is beslis ʼn besoek, in die geestesoog, werd. Die tema daarvan is politieke gevangenskap. Elke vrou het hier haar eie unieke voorstelling. Daar is egter ook verskeie kombinasies van die uitbeeldings – verweef as goeie hoedanig-ede en verweer … Lees verder
Meimaand en die Boeremagsaak
Die saak sou eers op die 19de Mei 2003 begin, in die Paleis van Justisie op Kerkplein. Die eerste drie van die beskuldigdes was op daardie stadium reeds dertien maande in aanhouding. Die res – tussen nege en vier maande.
… Lees verderDie saak sou eers op die 19de Mei 2003 begin, in die Paleis van Justisie op Kerkplein. Die eerste drie van die beskuldigdes was op daardie stadium reeds dertien maande in aanhouding. Die res – tussen nege en vier maande.
… Lees verderWat de ‘heck’? – Die Boeremagsaak se sesde verjaarsdag
Die graadeentjie frons, maar dan onthou sy skielik – ons het haar al vertel.
"Nou wat de 'heck' het hy gemaak," frons sy. "Hoekom is hy in die tronk?"
"Dit kan jy weer vra!… Wat de 'heck'? Hul noem dit
… Lees verderDie graadeentjie frons, maar dan onthou sy skielik – ons het haar al vertel.
"Nou wat de 'heck' het hy gemaak," frons sy. "Hoekom is hy in die tronk?"
"Dit kan jy weer vra!… Wat de 'heck'? Hul noem dit
… Lees verder