WilliamsHunt verongeluk met anti-Steve-veldtog

’n Motorhandelaar het die motor wat hulle vir Steve Hofmeyr in Port Elizabeth geborg het, teruggevat na ‘n georkestreerde veldtog deur Media24 en ‘n paar histeriese wit ANC-aanhangers.

‘n Handjievol wit Boerhaters het hulle rasgenote aangemoedig om die handelaar te … Lees verder

Steve gaan Stem op nuwe album opneem

Steve Hofmeyr, wat verlede week verbied is om aan die Namaquafees deel te neem, gaan dele van Die Stem op sy nuwe album opneem. Toeka 3 sal in September vrygestel word.

Hofmeyr, wat vandeesweek verjaar, het aangekondig dat sy splinternuwe … Lees verder

Tshwane krabbel terug oor Afrikaanse name

Die Tshwane-metroraad het teruggekrabbel oor die besluit om die Pretoriase stadsaal te hernoem en gesê verskeie ander ikoniese geboue en terreine in en om die stad sal nuwe name kry, eers na uitgebreide “konsultasies” en oorweging van die Suid-Afrikaanse Pleknaamraad.… Lees verder