Afrikanererfenis beskadig in Burgersdorp

‘n Vryheidsoorlog-monument in Burgersdorp in die Oos-Kaap is in die vroeë oggendure met donkergroen verf bemors.

‘n Facebook-foto toon identifiseerbare EFF-lede voor die beskadigde monument.

Polisiewoordvoerder Ursula Roelofse het bevestig dat die monument van twee boerekrygers, wat in 1908 opgerig … Lees verder

Britse bom uit Vryheidsoorlog eis plaaswerker

ww1Die bom wat die lewe gekos van een endrie plaaswerkers beseer het, is glo ‘n oorblyfsel uit die Tweede Vryheidsoorlog.

Woensdag, is David Sithole (24) dood toe die bom wat hy probeer oopsny het met ‘nLees verder