Ramaphosa ontmoet Boere-Afrikaner Volksraad by Uniegebou

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het met verteenwoordigers van die Boere-Afrikaner Volksraad by die Uniegebou in Pretoria samesprekings gevoer.

‘n ANC-woordvoerder, Ronnie Mamoepa, sê die vergadering het aan die Volksraad ‘n geleentheid gebied om Ramaphosa oor hulle kommer oor selfbeskikking in te … Lees verder

ANC bespreek glo Afrikaner-onafhanklikheid om litigasie te vermy

Die regering het bevestig hy sal voor die einde van Augustus met die Boere Afrikaner Volksraad vergader, het RSG berig.

Dit volg nadat die Volksraad gister aangekondig het dat samesprekings onder andere met president Jacob Zuma en sy adjunk, Cyril … Lees verder