Trekker in diep modder maak boer se hart bly

‘n Mielieboer van Bultfontein in die Vrystaat is so dankbaar oor die welkome reën vandeesweek dat hy Maandag met blydskap in sy hart en ‘n hup in sy stap sy trekker, wat in sy nat landerye vasgeval het, uitgetrek het.… Lees verder

Ope brief: Suid-Afrika is op pad na kommunisme, soos Gwede Mantashe sê

Meneer Mantashe,

In die lig van die ooreenkoms wat TLU SA in sy besit het met u handtekening daarop (waarna later in die skrywe meer volledig verwys sal word), waarin u die reg op ons kultuurbeskerming onderskryf het, rig ons … Lees verder

Jode is ‘baas van die plaas’

Elkeen van ons het ‘n begeerte om ‘n stuk grond te besit en daarop te boer. Om die baas van jou eie plaas te wees en ‘n bestaan te maak deur boerdery is die strewe van die meeste Afrikaners. Dit … Lees verder

Hartseer verhaal van Tswaing se Boerbokke

Die "konsultant", mnr Ike Makwela, wat as fasiliteerder vir hierdie projek opgetree het, het my al sowat 3 weke nadat die 100 dragtige ooie en 3 stoetramme op die plaas afgelewer was, gekontak om te kom help aangesien die ooie … Lees verder