Borg geweier vir boer wat swarte raakry

‘n Oos-Vrystaatse boer, wat in hegtenis geneem is nadat hy na bewering verlede Vrydag ‘n sestigjarige swarte raakgery het, se aansoek om borgtog is vanoggend in die Bethlehemse landdroshof na Maandag uitgestel.

Josef van Eeden (34) het na bewering vir … Lees verder

Boer agter tralies na hy swarte doodry

‘n Vrystaatse boer is vandag in hegtenis geneem nadat hy na bewering verlede Vrydag ‘n sestigjarige swartman op ‘n plaas buite Bethlehem raakgery het.

Oos-Vrystaatse polisiewoordvoerder, Zweli Mohobeleli, het bevestig dat ‘n 34-jarige man gearresteer is.

Die man se prokureur … Lees verder

Boer vermoor op sy plaas gevind

‘n Boer is Vrydag dood op sy plaas, Bastersput in die Kenhardt-gebied van die Noord-Kaap aangetref.

‘n Polisiewoordvoerder, Hendrik Swart het gesê die liggaam van 62-jarige Loy Farmer is omstreeks 06:00 by sy huis gevind.

Sy kop en nek was … Lees verder

Boshof-plaasaanval: Verdagtes op vrye voet

Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met ‘n skietvoorval gister waarin ‘n bejaarde boer op sy plaas by Boshof in die Vrystaat gewond is nie.

Die 69-jarige Douglas Pope is gister van agter in die regtersy gewond toe … Lees verder

Moordenaar tweede keer gevonnis

Die Zimbabwiër wat dié week deur regter Lettie Molopa lewenslank tronk toe gestuur is vir die moord op die 66-jarige boer Mauritz Oberholzer, is ook die moordenaar van die boksheld, Corrie Sanders.

Samuel Mabena en twee ander Zimbabwiërs is vroeër … Lees verder

Bloukraanvoëls se vergiftiging maak opslae

Agri-Noord-Kaap het die vergiftiging van meer as 200 bloukraanvoëls veroordeel. ’n Boer in die Richmond-distrik het vermoedelik sedert 2012 die voëls met “Two Step” of Aldicarb vergiftig.

Henning Myburgh het aan OFM-nuus gesê indien dit blyk dat die skuldige party … Lees verder

Boer vas omdat hy waarskuwingskoot skiet

‘n Boer van Ficksburg is deur 20 swaargewapende polisiebeamptes in hegtenis geneem omdat hy waarskuwingskoot geskiet het toe twee swartes na bewering sy huis aangeval en gedreig het om sy gesin dood te maak, het Beeld berig.

Die mans het … Lees verder

Boer in lokval doodgeskiet

‘n Boer, Freddie Tolman, 52, is Woensdag in die jongste plaasaanval buite Hartenbos in die Wes-Kaap doodgeskiet.

Kapt. Malcolm Pojie, woordvoerder van die polisie, het gesê Tolman het Woensdagoggend sy werkers gaan haal toe hy in ‘n lokval gery het.… Lees verder

Boer doodgemartel

Sarel Janse van Rensburg, 75, is Donderdag op die plaas Froggy Pond naby Dullstroom doodgemartel. Hy is die vyfde slagoffer van ‘n plaasmoord in Limpopo die afgelope twee maande.

Twee jaar gelede is Van Rensburg se broer en skoonsuster in … Lees verder

Boer se lammertjies teen muur doodgeslaan in massaslagting

‘n Boer van Bloemfontein het 27 Merino-skape op ‘n gru-wyse in ‘n massaslagting verloor. Die ooie was byna almal dragtig.

Die oorblyfsels van die ooie se fetusse is net so agtergelaat.

Swart veediewe het vermoedelik die naweek die skape van … Lees verder

Noordwes-premier hits swartes teen boere aan oor watertekort

Modise hits die swartes teen boere aan
Modise hits die swartes teen boere aan

Die premier van Noordwes, Thandi Modise, het die watertekorte wat deur swak munisipale bestuur veroorsaak word, aan “sabotasie deur wit rassiste” toegeskryf.

‘n Boer wat na bewering ‘n waterklep laat sluit het, is … Lees verder

Papenfus: Flippie se eis sal voortgaan

Carina Papenfus
Carina Papenfus

Die regsverteenwoordiger vir Flippie Engelbrecht, wat as tiener na bewering deur ‘n boer van Ashton in die Wes-Kaap en sy plaasbestuurder aangerand is, het bekendgemaak dat die saak voortgaan.

Die boer, Johnny Burger het die week selfmoord gepleeg, … Lees verder

Beskuldigde nommer 4: Ope brief deur Hein Boonzaaier

Hein Boonzaaier in Mississippi, tydens een van sy twee besoeke aan die VSA. Foto: Brenda Booker
Hein Boonzaaier in Mississippi, tydens een van sy twee besoeke aan die VSA. Foto: Brenda Booker

deur Hein Zaayman (alias Hein Boonzaaier)

Jy staan een oggend op met ‘n lied in jou hart, en gaan stap deur jou tuin met … Lees verder

Boer van aanranding beskuldig ná 5 jaar

Flippie Engelbrecht
Flippie Engelbrecht

‘n Wes-Kaapse boer wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n tiener erg aangerand het, sal binnekort in die Ashton-streekhof verskyn, het The Star Maandag berig.

Flippie Engelbrecht was 15 jaar oud was toe hy en sy pa in … Lees verder