Karel Combrinck: Dimitri Tsafendas — moordenaar van ‘n volk

‘n Boek het verlede jaar verskyn oor die lewe van die politieke sluipmoordenaar Dimitri Tsafendas. Die boek is getiteld  The man who killed Apartheid. The life of Dimitri Tsafendas, deur ene Harris Dousemetzis. (Uitgewer Jacana Media). Ek het die … Lees verder