BNP Paribas betaal boete van $9 miljard

Soos daar verwag is, word die Franse bank BNP Paribas met $8,9 miljard (ongeveer R100 000 000 000) deur die Amerikaanse regering beboet. Die aankondiging is gisteraand deur die kantoor van die prokureurgeneraal van New York-staat gemaak. ‘n Advokaat van … Lees verder

VSA wil Franse bank met $10 miljard beboet

bnp-paribas-logoFrankryk se beleërde Sosialistiese regering veg tevergeefs teen die Verenigde State se voorneme om die grootste Franse bank, BNP Paribas, met $10 miljard (meer as R100 miljard) te beboet omdat die bank Amerikaanse sanksiewetgewing teen Iran sou oortree het.

Daar … Lees verder

BNP Paribas koop SA kredietmaatskappy vir R2,65 miljard

Logo_BNP_ParibasBNP Paribas, die grootste bank in Frankryk, het ‘n aanbod gemaak om ‘n Suid-Afrikaanse finansieringsmaatskappy teen R2,65 miljard te koop. Die Franse maatskappy sal die RCS-groep by Foschini en Standardbank aankoop.

Die RCS-groep, wat winkelkredietkaarte verskaf, maar ook persoonlike lenings … Lees verder