Swart ‘bloedbad’ teen Steve Hofmeyr-konsert op Ermelo met kulpamflet aangehits

‘n Kulpamflet waarin vertel word dat Steve Hofmeyr konserte afstel as hy swart gesigte in die skare sien, is op Ermelo en ander plekke versprei om swart geweld teen sy konsert gisteraard op dié dorp aan te hits. Die “inligting” … Lees verder

EFF-bloedbad na aanvalle met bakstene, messe en pangas

Chaos het Sondagmiddag uitgebreek tydens die EFF se Noord-Kaap-konferensie, toe lede, gewapen met messe, pangas en bakstene vir ‘n bloedbad gesorg het.

Die konferensie by die Savoy Hotel in Kimberley om die provinsiale leierskap te verkies, het buite beheer geraak … Lees verder