ANC, EFF, Sadou en ander hou aan om Hoërskool Overvaal te terroriseer

Die ANC, EFF, Sadou en ander organisasies hou vandag aan om Hoërskool Overvaal en sy kinders te terroriseer deur die sing van dreigliedere en die skreeu van rassistiese slagspreuke. Dit volg op gister se betoging voor die skool waartydens volksmoordpropaganda … Lees verder

BLF voer linkse agenda-skrywers hul eie Biko-stroop

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum, Sanef, het ‘n dringende hofaansoek ingedien teen Black First Land First en sy leier, Andile Mngxitama.

Sanef vra die Hooggeregshof in Johannesburg vir ‘n interdik teen Mngxitama en sy beweging om te verhoed dat hulle sogenaamde … Lees verder

Redakteursforum versoek interdik teen ‘Black Land First’

Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum, wat soos omtrent alles in die land slegs oor ‘n Engelse akronomiem, SANEF, beskik, sou vandag ‘n aansoek om ‘n interdik in die Suid-Gautengse Hooggeregshof teen Black First Land First (BLF) liasseer.  Dit volg op betogings verlede … Lees verder